AbstractsLanguage, Literature & Linguistics

The challenges of German-

by Staden Antoinique Van




Institution: Rhodes University
Department:
Year: 2016
Posted: 02/05/2017
Record ID: 2063772
Full text PDF: http://hdl.handle.net/10962/d1021226


Abstract

Hierdie tweetalige versameling kortverhale kombineer sprokieselemente met die van die Bizarro-genre, om die waardesisteem wat van kleins af deur my konserwatiewe Afrikaanse opvoeding by my ingeprent is, te ondersoek. Die vier eienskappe van die sprokie word deur Kate Bernheimer in haar baanbrekende opstel Fairy tale is form, Form is fairy tale uitgelê as: ’n onbetrokke verteller, abstraksie, instinktiewe logika en genormaliseerde towerkuns. Na my mening is dié vier eienskappe ook op die Bizarro-genre van toepassing. Hierdie oorvleuling is sigbaar in Bernheimer se fiksie en ook onder andere Lucy Corin en Aimee Bender s'n – skrywers wat my werk beïnvloed het. Advisors/Committee Members: Wessels, Paul, Kuit, Henali.