Abstracts Category : Other

Add abstract

Want to add your dissertation abstract to this database? It only takes a minute!

Search abstract

Search for abstracts by subject, author or institution

Share this abstract

Preparturientcaesarean section in the bitch : justification, timing, executionand outcome evaluation

by Cramer Kurt De

Institution: University of Pretoria
Department:
Degree:
Year: 2017
Keywords: UCTD; Dogs; Veterinary surgery
Posted: 2/1/2018 12:00:00 AM
Record ID: 2166825
Full text PDF: http://hdl.handle.net/2263/62575


Abstract

Die voorkoms van keisersnitte bereik 100% in sommigerasse. Hierdie studie het getoon dat vorige keisersnit, kleinerwerpsels as agt en groter werpsels as 11 in die Boerboel,verloskundige risikofaktore is. Dit het ook getoon dat poging totspontane kraam nadat teef voorheen keisersnit ondergaan het,geassosieer is met 'n aansienlike risiko van noodkeisersnitte endoodgebore hondjies. Om in sulke ho risiko dragtighede te wag virtekens van kraam voordat elektiewe keisersnit uitgevoer word isriskant, omdat fetale nood of dood reeds kon intree. Die tekensvan kraam verskyn dikwels op ongele tyd van die dag, wanneer personeeltekort professionele diens belemmer. Hierdie studie wasdaarop gemik om hierdie probleme op te los deur verskeie metodeste ondersoek om die dag en tyd van aanvang van servikaleontsluiting in die teef te voorspel. Verskeie bevindings spruituit die studie: Chemiluminessensie immunotoets (Immulite 1000LKPW1) is betroubare plaasvervanger vir gestaakteradioimmunotoets. Die eerste dag van sitologiese diestrus (D0) isdie mees presiese en praktiese peri-estrus voorspeller van die dagvan servikale ontsluiting. Die biparitale deursnit van hondefetusse tydens laat dragtigheid varieer soveel binne rasse enbinne werpsels dat dit ongeskik is vir die akkurate en betroubarevoorspelling van gereedheid vir keisersne. Die voorgeboortelikeprogesteroon konsentrasie in die bloedplasma of serum dien as voorspeller van kraam in tewe waarvoor D0 nie bekend is nie. Diebinneaarse toediening van 7 mg/kg medetomidine hidrochloried aspremedikasie, gekombineer met 12 mg/kg propofol as induksiemiddelen 2% sevoflurane in suurstof vir die onderhoud van narkose virkeisersnit in tewe is veilig en lewer ho oorlewings peile in teween kleintjies by geboorte, 2 ure en 7 dae na keisersnit.Keisersnitte wat uitgevoer word sodra die eerste tekens vanservikale ontsluiting waargeneem word, is suksesvol. Hierdiestudie het getoon dat vir tewe met ho risiko swangerskappe, ditveilig is om preparturiente keisersnitte uit te voer in tewe met ngeslote serviks, sewe en vyftig dae (D57) na D0 vir tewe metwerpsels > 1 as die serviks teen daardie tyd nog nie ontsluithet nie. Tewe se hematokrit aan die begin van kraam stem ooreenmet die laer normale waardes van vir nie-dragtige honde en datvermindering in hematokrit geassosieer met parturientekeisersnitte (oop serviks) soortgelyk is aan bloedverliesgeassosieer met preparturiente (geslote serviks) keisersnitte.Toevallige bevindings was dat twee fetusse uit elk van tweewerpsels plasenta gedeel het. In een geval was die fetussemonosigotiese tweelinge en in die ander geval was hullemonochorionies en disigoties, met moontlike freemartinisme.Hierdie studie stel die veterinre verloskundige in staat omelektiewe preparturinte keisersnitte op gele tyd van die daguit te voer in ho persentasie van die obstetriese populasiemaar verdere navorsing met groter getalle word benodig om vas testel of dit roetine gewysAdvisors/Committee Members: Nothling, Johan O. (advisor).

Add abstract

Want to add your dissertation abstract to this database? It only takes a minute!

Search abstract

Search for abstracts by subject, author or institution

Share this abstract

Featured Books

Book cover thumbnail image
Electric Cooperative Managers' Strategies to Enhan...
by White, Michael Edward
   
Book cover thumbnail image
The Filipina-South Floridian International Interne... Agency, Culture, and Paradox
by Haley, Pamela S.
   
Book cover thumbnail image
Bullied! Coping with Workplace Bullying
by Gattis, Vanessa M.
   
Book cover thumbnail image
Commodification of Sexual Labor Contribution of Internet Communities to Prostituti...
by Young, Jeffrey R.
   
Book cover thumbnail image
The Census of Warm Debris Disks in the Solar Neigh...
by Patel, Rahul I.
   
Book cover thumbnail image
Performance, Managerial Skill, and Factor Exposure...
by Avci, S. Burcu
   
Book cover thumbnail image
The Deritualization of Death Toward a Practical Theology of Caregiving for the ...
by Gibson, Charles Lynn
   
Book cover thumbnail image
Emotional Intelligence and Leadership Styles Exploring the Relationship between Emotional Intel...
by Olagundoye, Eniola O.
   
Book cover thumbnail image
Solution or Stalemate? Peace Process in Turkey, 2009-2013
by Yurtbay, Baturay
   
Book cover thumbnail image
Risk Factors and Business Models Understanding the Five Forces of Entrepreneurial R...
by Miles, D. Anthony