Add abstract
Want to add your dissertation abstract to this database? It only takes a minute!
Search abstract
Search for abstracts by subject, author or institution
Want to add your dissertation abstract to this database? It only takes a minute!
Search for abstracts by subject, author or institution
Dualisms inmodernity : a machine for learning in
by Saskia Harrison
Institution: | University of Pretoria |
---|---|
Year: | 2017 |
Keywords: | UCTD; Technology; 21stCentury; Education; Digital |
Posted: | 02/01/2018 |
Record ID: | 2174304 |
Full text PDF: | http://hdl.handle.net/2263/60179 |
Hierdie studie is gegrond in die teorie oor tyd enplek en dit beskou die bouomgewing deur die lens van verlede, hedeen geprojekteerde toekomstige evolusie. In die wyer onderwerp vantyd en plek word verskeie temas van dualistiese studie ondersoek.Met toepassing op die 21ste eeu, word die koppelvlak tussen diemens, tegnologie en argitektuur ondersoek, deur 'n studie oor hoeargitektuur kan ingryp in the proses van onophoudelikemodernisering en die voordele of nadele wat dit inhou vir die mens.Daarbenewens word die verhouding tussen ou en nuwe geboue bestudeeren 'n bemiddelinde argitektoniese benadering word voorgestel.Verder word die dubelle benadring van vastheid en verandering inargitektoniese elemente ondersoek. Aan die omvang van 'n vierdeindustri?le revolusie, waar die fisiese en die kuber w?reldevoortdurend verweef word, word 'n herondersoek van leermodelle endie huidige wisselvallige situasie van ho?r onderwys in Suid-Afrikagedoen, in afwagting van wat tegnologiese vooruitgang voortdurendbied vir die mens en die beboude omgewing. Die terrein van dieStaatsdrukkery verpersoonlik 'n omvattende kruising tussen tyd,verandering en argitektuur met 'n ryk geskiedenis van ontwikkelingwat strek oor meer as 120 jaar. Die blok vertel die verhaal vanfunksie, produksie en die verspreiding van kennis, en hierdienie-tasbare erfenis is herdenk deur die voorgestelde program van 'nT.A.L. (Tegnologie Aangedrewe-Leer) Sentrum wat fisiese en virtueleleeromgewings saamsmelt en waar kennis versprei word in 'nalomteenwoordige wyseAdvisors/Committee Members: Swart, Johan (advisor).
Want to add your dissertation abstract to this database? It only takes a minute!
Search for abstracts by subject, author or institution
Electric Cooperative Managers' Strategies to Enhan...
|
|
Bullied!
Coping with Workplace Bullying
|
|
The Filipina-South Floridian International Interne...
Agency, Culture, and Paradox
|
|
Solution or Stalemate?
Peace Process in Turkey, 2009-2013
|
|
Performance, Managerial Skill, and Factor Exposure...
|
|
The Deritualization of Death
Toward a Practical Theology of Caregiving for the ...
|
|
Emotional Intelligence and Leadership Styles
Exploring the Relationship between Emotional Intel...
|
|
Commodification of Sexual Labor
Contribution of Internet Communities to Prostituti...
|
|
The Census of Warm Debris Disks in the Solar Neigh...
|
|
Risk Factors and Business Models
Understanding the Five Forces of Entrepreneurial R...
|
|